Skip to product information
1 of 1

#BederfBokkie

Skatkis โ€” Mystery | Boks ๐ŸŽ

Skatkis โ€” Mystery | Boks ๐ŸŽ

Regular price $900.00 USD
Regular price $1,499.00 USD Sale price $900.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Skatkis Mystery Box ๐ŸŽ๐Ÿ’‹

Jou eie skatkis vol verrassings โ€” want wie sรช grootmense mag nie ook geskenke oopmaak nie? ๐Ÿ˜‰

Vir net R900 ontvang jy 'n pragtig verpakte Skatkis Mystery Box met minstens 20 verrassings, insluitend een premium produk! ยท

โ—† Van skoonheid en gesondheid tot welstand en oulike gadgets โ€” elke Skatkis is propvol kwaliteit bederfies en opwindende verrassings! ยท

Wat maak ons Skatkis so spesiaal?

๐ŸŽ€ 20+ produkte โ€” 'n heerlike verskeidenheid verrassings in elke boks.

๐Ÿ’Ž Een premium produk โ€” want elke bokkie verdien 'n bietjie ekstra luuksheid!

๐ŸŽ Pragtige verpakking โ€” perfek om jouself of iemand spesiaal te bederf.

๐Ÿ’Œ Maak dit persoonlik! โ€” kies jou gunsteling kleur vir die boks of voeg 'n spesiale boodskap by.

๐Ÿ’• Geen herhalings nie! โ€” ons hou rekord van jou vorige Skatkiste sodat jy nie dieselfde produk twee keer ontvang nie.

๐Ÿ“ฑ Pak uit en spaar! โ€” plaas 'n TikTok-video van jou unboxing, stuur dit vir ons en ontvang 25% afslag op jou volgende Skatkis Mystery Box!

๐Ÿ’Œ Wil jy jou Skatkis persoonlik maak?

Sodra jy jou bestelling geplaas het, stuur vir ons 'n WhatsApp na 081 823 1786 met jou bestelnommer en laat weet:

  • ๐ŸŽจ Watter kleur jy graag jou boks wil hรช.

  • ๐Ÿ’Œ Watter persoonlike boodskap ons moet insluit, indien dit 'n geskenk is.

Ons sal ons bes doen om jou kleurvoorkeur te akkommodeer, afhangend van beskikbaarheid. Stuur asseblief jou versoek so gou moontlik nรก bestelling, voordat jou boks verpak word.

๐Ÿšš Aflewering ๏ฝœ

GRATIS aflewering! Jou Skatkis word met The Courier Guy gestuur. Aflewering neem gewoonlik 3โ€“5 werksdae nรก versending.

Die lekkerste deel? ๏ฝœ Jy weet nooit wat binne wag nie!

Dis nie sommer net 'n boks nie, Bokkie. Dis 'n hele ervaring! ๐Ÿ’‹ โ€”

Die presiese inhoud en handelsmerke wissel. Produkfoto's is slegs ter illustrasie.

View full details